'n Kiekie 'n Dag

By Sanri

Daggaroker

He lost a wing, had only 3 instead of four. He could still fly, but not very straight.

"Die kind was lief vir nalekokers vang
bloues en rooies en miskien ook geles
groot aardigheid ril deur sy lyf
vannie bewe vannie nelekokerlyf
ou man staan by donkerrooi blom
ligrooi nalekoker op donkerrooi blom
ou man steek hand uit bewe en tas mis
hy lag verleë vryf sy nek
die mense sal mos dink hys gek
nalekoker
daggaroker
moerskwaai moker
dissie wind
dissie wind geswind
hiert jou nalekoker
"
Boerneef - Op die flottina


With music some of it, couldn't get the whole song.

Comments
Sign in or get an account to comment.