'n Kiekie 'n Dag

By Sanri

Friday!

It's Friday. Nothing much happened today.

"Vir twee-en-twintig dae
word die strate om hom stil;
val geen bom op Sarajevo
om sy tjello se ontwil

Die tjellis van Sarajevo
wys aan hulle wat kan hoor
dat wapens, en selfs grofgeskut,
teen musiek die stryd verloor."
Die Tjellis van Sarajevo, Coenie de Villiers
Hart van Glas

Comments
Sign in or get an account to comment.