'n Kiekie 'n Dag

By Sanri

Light of the World

Whatever the light of your world is, allow it to burn.

C had to stay at home again today due to his sore ear. We had left over gammon & C's to-die-for-mash, with lots of butter & garlic, and marrow for tea. Watched Episode VI of Star Wars. Now off to bed.

"Waar die raaisel homself oplos
en die spieël uiteindelik bars
En ek die waarhied straks kan vasvang
soos 'n skelet in oer-ou hars

Op reis deur verre lande
soek ek opnuut my land se lug
Ek soek wolke op die horison -
die wind wat iewers sug
deur die blare van 'n bos,
langs die plaasdam van my jeug
Al reis ek altoos verder
die net herinneringe wat deug

Op reis deur verre lande
hoor ek deur die stadsrumoer
hoe 'n bosduif iewers nes maak,
en in 'n doringboom kom koer
Ek ruik reën wat skielk opslaan
uit 'n stofpad deur die veld
En ek sien 'n goue skemer
wat die nag se koms vermeld"
Coenie de Villiers, Amber
Hart van Glas

Comments
Sign in or get an account to comment.